netwerk24.com
@netwerk24 -198 minutes ago

Netwerk24 | Voormalige fietsryheld ontken aandeel aan moordkomplot
Hy sê hy is beskikbaar om met ondersoekers saam te werk.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 Thu, 17 Apr 2025 05:02:29

Netwerk24 | Tom Hanks se dogter: My jare van hel saam met my monster-ma
In ’n baie eerlike boek onthul Elizabeth Ann Hanks die ontberinge wat sy en haar broer onder haar ma se dak moes deurmaak.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -410 minutes ago

Netwerk24 | Stellenbosch-amptenaar se aansoek teen skorsing misluk
’n Direkteur van die Stellenbosch-munisipaliteit se aansoek in die arbeidshof om haar voorlopige skorsing op te hef, is van die hand gewys. Dit volg nadat sy van beweerde ernstige oortredings beskuldig is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -389 minutes ago

Netwerk24 | G4S-tronkmoord: 4 beamptes in hof in Bloemfontein
Vier beamptes van die omstrede G4S-tronk by Bloemfontein verskyn Woensdag in die landdroshof in Bloemfontein nadat ’n gevangene tydens ’n onregmatige klopjag in Maart in dié tronk vermoor is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -394 minutes ago

Netwerk24 | Musk ‘wil meer op Tesla fokus, minder tyd aan Doge bestee’
Elon Musk, uitvoerende hoof van onder meer Tesla, gaan die tyd wat hy aan die Trump-administrasie wy vanaf volgende maand aansienlik verminder, het hy Dinsdag gesê.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -379 minutes ago

Netwerk24 | Verhoor van Ace en kie in Bfn uitgestel vanweë spesiale pleit
Die verhoor van Ace Magashule, voormalige Vrystaatse premier, sy persoonlike assistent, ’n miljoenêrsakeman en verskeie senior regeringsamptenare wat van tenderbedrog met die verwydering van asbesdakke aangekla word, is Woensdag weer eens vertraag.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -363 minutes ago

Netwerk24 | Boer Tyson en sy Alri se tweede pienkvoet gebore: So perfek en geliefd!
Een van ‘Boer soek ’n vrou’ se gewildste paartjies, Boer Tyson en sy Alri, het onlangs op sosiale media aangekondig hul tweede pienkvoet is onlangs gebore.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -355 minutes ago

Netwerk24 | Joshlin-saak: Regter verwerp Smith en Van Rhyn se aansoek om ontslag
Regter Nathan Erasmus het Woensdag art.174-aansoeké om ontslag van Steveno van Rhyn en Kelly Smith geweier.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -315 minutes ago

Netwerk24 | Vrou ‘onder raaiselagtige omstandighede’ dood in huis gevind
’n Vrou van Gqeberha is die afgelope naweek onder raaiselagtige omstandighede in ’n huis in Oesterbaai dood aangetref.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -277 minutes ago

Netwerk24 | #DisJouOomblik: Voormalige SARIE Voorbladgesig-wenner, Emari: ‘Jy is besonders nés jy is!’
In 2018 het die beeldskone kunsonderwyseres, Emari Gieselbach, (toe 35) van Centurion in Gauteng duisende ander uitgestof en die gesogte SARIE Voorbladgesig-wedstryd gewen.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -293 minutes ago

Netwerk24 | African Bank op vingers geraps oor advertensie wat lening ’n ‘belegging’ noem
African Bank moes R500 000 opdok omdat persoonlike lenings misleidend bemark is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -282 minutes ago

Netwerk24 | Joshlin-saak: Kelly Smith huil toe video’s in hof vertoon word
Kelly Smith het begin huil toe dele van video’s waarop sy verskyn wat geneem is in die dae nadat haar dogtertjie, Joshlin, toe ses jaar oud, verdwyn het, Woensdag in die hof vertoon is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -295 minutes ago

Netwerk24 | Inflasie sak terug tot onder 3%
Inflasie het in Maart die eerste keer in vyf maande verlangsaam.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -247 minutes ago

Netwerk24 | Amerikaner se appèl teen uitlewering misluk nadat hy kinders na SA bring
’n Amerikaner se appèlaansoek teen sy uitlewering terug na sy geboorteland nadat hy sy vier kinders sonder hul ma se toestemming na Suid-Afrika gebring het, het in die hooggeregshof van die Noord-Kaap misluk.
read moreRight Column Content